+27 (0) 54 741 0167
E-mail. info@duinindieweg.co.za
Duin in die Weg Outdoor Educational Centre, Perseel 131, 8822 Gariep, Upington, Northern Cape
+27 (0) 54 741 0167 E-mail. duinindieweg@gmail.com Duin in die Weg Guest Farm N10, Perseel 131, 8822 Gariep, Upington, Northern Cape
NEWSLETTER – FEBRUARY 2021
DUIN IN DIE WEG BUITELUGSENTRUM
Ons vermoed dit gaan weer ‘n uitdagende jaar wees, en daarom my gebed dat dit uiteindelik ‘n besonder geseende jaar vir ons almal mag wees.
Hierdie uitgawe fokus veral op ons skole en groepe. Ons deel graag nuus, en gee ook inligting deur vir 2021. Die doel van ons programme is om by te dra tot die ontwikkeling van jongmense om hul volle potensiaal as individue en verantwoordelike burgers te bereik. Dit bly egter steeds onderhewig aan die regering se besluite wat betref COVID19.
Ons gaste en ander groepe is steeds baie welkom!
Hamba Gathle – mooi loop. Alie Brand
Ontmoet ons nuwe Bestuurder: Buitelugprogramme
SJ (Taljaard) is 21 jaar oud, en het grootgeword in Klerksdorp. Hy voltooi sy Diploma in Sportbestuur aan Centurion Academy, waar hy eke jaar van sy studies die Toekenning van Top student ontvang het. Hy geniet sport, en ondersteun veral die Blou Bulle (rugby) en Titans & Chennai Super Kings (krieket). SJ geniet sport en die buitelewe – veral om fiets te ry. In sy vrye tyd pak hy graag DIY projekte aan. Pret-feit: SJ hou glad nie van “movies” (films) nie.
Skolekampe – nuwe koers!
Ons is baie opgewonde oor die nuwe pad wat ons wil stap met ons kampe. Ons het net weer tot die besef gekom dat Buitelugsentrums onderwysers en leerders (laerskole, hoërskole) moet ondersteun met relevante en nuttige programme, wat hul met groot vrug in die skool
(-kurrikulum) , en in die lewe, kan gebruik. Sien gerus die nuwe Buitelugprogramme Infostuk op ons webblad. Kampe word verdeel volgens Grade (twee tipe programme), met spesifieke inhoud vir elke graad, waaruit skole nou kan kies.
Ons verstaan dat bekostigbaarheid ook ‘n belangrike rol speel. Skole kan ook nou kies watter tipe verblyf (eenhede of kamp) en etes (eie, ons sin) hul verlang. Sien Inskrywingsvorm op webblad.
Ons verstaan heeltemal dat skole nie elke jaar elke graad hierheen kan stuur nie. Daarom kan u ons ook kontak om die spesifieke program / kamp by u skool aan te bied. Duin in die Weg op Wiele, ons mobiele kampe, vervang nie die tradisionele kampe nie, maar verskaf tog ‘n alternatiewe en koste-effektiewe alternatief.
Kontak ons asseblief vir ‘n spesifieke kwotasie volgens u behoefte!
Grade 8 Orientation Camps
We want to create an opportunity for a school, and their new learners in Grade 8, to get to know one another and understand their new environment. It is complementary to schools’ own programmes, in preparing new Grade 6 learners for the realities and challenges in the new school environment and in life. Normally camps (3 days) will be during February.
Leadership Camps
Prepare youth leaders for the school environment – and later in their lives. The camps creates informal, but strong bonding opportunities for new members to interact with each other in a short space of time. The programme allow for teachers and facilitators to monitor their behaviour, interaction & activities.
Aim: Leadership identification; Leadership development or Teambuilding
Group: Current or new Learner Council / Leadership
Date: Term 1 – or during year as requested by schools
Our recommendation is that schools book separate dates for this type of camp, instead of the joint camp as in the past.
Team Building Camps
We offer Rugby pre-season camps with a difference. Give your team a head start for the new season! We look forward playing a role in the effective preparation of teams, making a huge success on and off the field – and life in general. Coaches decide on the amount of “blood, sweat and tears” and the dates that best suit them (usually on weekends).
U/13 Rugby Tournament
Our annual Tournament, which is usually hosted during the March holidays, will tentatively move to the July holiday: from 9 – 14 July. More information will follow soon.
KONTAK ONS!
Skakel ons, stuur ‘n WApp boodskap vir spesifieke kwotasie , of besoek ons by www.duinindieweg.co.za vir meer inligting of pryse .
Alie Brand – UITVOERENDE HOOF
Tel: +27 (0) 54 741 0167
E-mail: alie@duinindieweg.co.za
Web: www.duinindieweg.co.za
Contact Us
Tel. +27(0) 54 741 0167
Wapp. +27(0) 83 303 7769
info@duinindieweg.co.za