+27 (0) 78 847 6675

   +27 (0) 54 741 0167

E-mail. admin@duinindieweg.co.za

Duin in die Weg Outdoor Educational Centre, Perseel 131, 8822 Gariep, Upington, Northern Cape

   +27 (0) 54 741 0167
E-mail. duinindieweg@gmail.com

Duin in die Weg Guest Farm N10, Perseel 131, 8822 Gariep, Upington, Northern Cape

OCTOBER 2020 NEWSLETTER

Oct 6, 2020

WELKOM IN DIE GROEN KALAHARI

Ons bied verskeie  nuwe en ook ‘n groot verskeidenheid aktiwitiete aan by Duin in die Weg, wat betref:

  • Onderwys en Sport
  • Ontspanning en Funksies

Hiermee wil  ons almal op hoogte hou van wat binnekort plaasvind.

  • Kano-ritte
  • Leerderraad-kampe (kw 4, kw 1)
  • Graad 7 Skoolverlaterskamp (23 – 25 Okt. – vakansie)
  • Matrieks Jaareind kamp (13 – 18 Des.)
  • Jeugleiers Konferensie (graad 11’s, 7 – 12 )
  • o/13 Rugbytoernooi (6 – 11 April 2021)
  • Internskappe (matrieks / studente)

 

ONGELOOFLIKE KANO-RITTE OP DIE ORANJERIVIER

FAMILIE – VRIENDE – STUDENTE – ALMAL …

           Plek: Duin in die Weg, 70 km vanaf Upington
           Tydsduur: Kies jou eie datum – Van halfdag tot 4 dae pakkette
           Pryse: Baie bekostigbaar
           Sluit in: Verblyf, etes, toerusting en gidse

GRAAD 7’S – SKOOLVERWISSELINGS-KAMP

BENOUD…. GEREED… OPGEWONDE…

Hierdie Kamp is spesiaal vir Graad 7 leerders wat oppad is hoërskool toe!

  • Datum: 23 – 25 Oktober  2020 (vakansie)
  • Plek: Duin in die Weg Gasteplaas  – 70 km vanaf Upington
  • Koste:  R715  per persoon (verblyf, etes, program ingesluit)

KOM SAAM VIR ‘N ONVERGEETLIKE KAMP!

    KORPORATIEWE SPANBOU & KONFERENSIE

    Bring jou span saam vir die broodnodige Spanbou of Konferensie hier in die Groen Kalahari – tussen die duine en die rivier. Om kwaliteit tyd saam as ‘n span weg van die werk deur te bring, hou groot waarde in.  Spanbou vir ‘n onderneming het dieselfde waarde as ‘n gesinsvakansie vir ‘n gesin!

      MATRIEKS – JAAREIND KALAHARI AVONTUUR!

      Vier die einde van jou 12 jaar op skool met ‘n ervaring so uniek soos jy!!

      • Datum: 13 – 18 Desember 2020
      • Plek: Duin in die Weg Gasteplaas in die Noord-Kaap – 70 km vanaf Upington
      • Koste: R3 065 per person (insl. verblyf, etes, vervoer (vanaf Upington), kanovaart op Oranjerivier, staptog, ens…
      • Vervoer: Ons kan help met busvervoer vanaf verskillende plekke in SA.

      KOM SAAM VIR ‘N ONVERGEETLIKE WEGBREEK MET ‘N VERSKIL!!

        DUIN IN DIE WEG AKKOMMODASIE

        • Waar: Tussen Oranjerivier & Kalahari duine – 70 km vanaf Upington op die hoofweg na Groblershoop
        • Opsies: Luukse chalets; Ekonomiese chalets; Selfsorgkamers; Oornagkamers; Slaapkwartiere vir groepe; Kampterrein
        • Aktiwiteite: Swembad, speelpark, kano, stap, visvang

        Kom ontspan! Ons doel is om seker te maak elkeen van ons gaste het ‘n onvergeetlike ervaring teen die tyd dat hulle ons verlaat!

          DUIN IN DIE WEG INTERNSKAPPE VIR MATRIEKS OF STUDENTE

          Is jy nog onseker oor jou toekoms – of jy moet studeer, werk of dalk albei doen? Glo jy dat jy oor bestuurs-potensiaal beskik – en graag ‘n praktiese jaar wil voltooi en help met aspekte soos: Buitelewe & Avontuur (kamp fasilitering); student-ondersteuning, bemarking; onderhoud (geboue, terrein); boerdery, bewaring; ens.

            UITNODIGING: JAARLIKSE JEUGLEIERS-KURSUS VIR HOëRSKOOL-LEIERS

            Duin in die Weg, in samerwerking met die Universiteit van Stellenbosch, help om aangewese jeugleiers van die Noord-Kaap Hoërskole jaarliks voor te berei op die werklikhede en uitdagings van leierskap in die skoolomgewing en later in hulle lewens. Die konferensie sluit in gesprekke, werkswinkels, buitelug-aktiwiteite en mentorskap van vooraanstaande sake- en akademiese leiers.

            Groep: Huidige Graad 11-leerders (2 benoemings /skool – max 4)
            Tyd: 7 tot 12 Desember 2020
            Koste: Geen koste (borgskap)

              KONTAK ONS!

              Skakel ons, stuur ‘n WApp of FB boodskap vir spesifieke kwotasie , of besoek ons by www.duinindieweg.co.za  vir info & pryse en ‘n aanlyn Besprekingsvorm.

              Alie Brand
              UITVOERENDE HOOF

              (T): +27 (0) 54 741 0167
              E-pos:  duinindieweg@gmail.com
              Web: www.duinindieweg.co.za

                Contact Us

                Office | 054 741 0167
                Coordinator | +27 83 303 7769

                Admin | +27 78 847 6675
                   admin@duinindieweg.co.za