+27 (0) 78 847 6675

   +27 (0) 54 741 0167

E-mail. info@duinindieweg.co.za

Duin in die Weg Outdoor Educational Centre, Perseel 131, 8822 Gariep, Upington, Northern Cape

   +27 (0) 54 741 0167
E-mail. duinindieweg@gmail.com

Duin in die Weg Guest Farm N10, Perseel 131, 8822 Gariep, Upington, Northern Cape

NEWSLETTER – May 2021

May 18, 2021

Youth Camps

We are grateful that school camps, sport tournaments / clinics and other outdoor programmes and events can take place again (within COVID-19 regulations).

Visit our website or contact us for our variety of exciting programmes:

Ons gee kortliks ‘n samevatting waarna u kan uitsien die jaar – en sal dit baie waardeer as u meegaande aan die betrokke onderwysers, asook ouers en leerders, kan deurgee.

DIDW ON WHEELS – WE WILL COME TO YOU!

Our traditional Camps here at Duin in die Weg still continue.
A recent addition to our programme offering, is the DIDW WHEELS. There are a variety of options of action-based learning activities that we can organize away from our camp and bring to your school for leadership development and/or teambuilding purposes. The activities are designed to meet the specific needs of the group and can half-/ 1- or 2 days. We can also do one of our theory discussions with the learners as a precursor to the activities. We provide all necessary resources and safety equipment.  Website (different activities):https://duinindieweg.co.za/activities/

Duin in die Weg | Accommodation | Upington | Groblershoop | Northern Cape | Gap Year | Outdoor Recreation & Sport Centre | Kalahari | Venue | School camps | Functions & Conferencing
Duin in die Weg | Accommodation | Upington | Groblershoop | Northern Cape | Gap Year | Outdoor Recreation & Sport Centre | Kalahari | Venue | School camps | Functions & Conferencing

UITNODIGING – O/13 RUGBY TOERNOOI (9 – 14 Julie 2021)

Ons het die afgelope twee jaar se toernooie weens die Covid-19-pandemie misgeloop. Ons besef egter daar is verskeie ander toernooie afgestel, en ons spelers en afrigters is uitgehonger vir rugby. Daarom het ons besluit om voort te gaan met ons Toernooi in Julie, en vir die spanne ‘n ongelooflike toernooi te reel. Weens die huidige Covid-regulasies, kan ons net 8 spanne akkommodeer.

Dit is vir ons van groot belang dat ons ‘n spesiale toer- en rugbyervaring vir ons seuns en afrigters bied, met ‘n unieke kombinasie van drie rugbyklinieke & wedstryde en heerlike Kalahari avonture. Wat die Rugby betref, fokus ons veral op die belangrike vaardighede by spelers, met die inoefen daarvan tydens die wedstryde – terwyl ons ook help met die ontwikkeling van ons afrigters.

Ons is seker u gaan ook die wonderlike omgewing hier tussen die Kalahari duine & Oranjerivier, die pragtige rugbyvelde tussen die duine, ons fasiliteite en die samesyn in ons Lapa saans terdee geniet.

Webblad: https://duinindieweg.co.za/sport-tournaments-camps-and-clinics/

Duin in die Weg | Accommodation | Upington | Groblershoop | Northern Cape | Gap Year | Outdoor Recreation & Sport Centre | Kalahari | Venue | School camps | Functions & Conferencing

JOIN US FOR AN ORANGE RIVER CANOE ADVENTURE – SCHOOLS!

We want to enhanced opportunities for schools to educate learners our beyond the classroom. Therefore, we offer educational and affordable CANOE TRIPS for schools here on the great Orange river. We can also combine it with a camp and hike. We want to assist them with: personal leadership, promote teamwork and to establish your value system within them. Please give us an indication of your needs, and we will send you a preliminary programme and quote.

Picture it – a full day of paddling along the serene Orange River, between Duin in die Weg and Uizip, near Upington. You can sleep next to the fire in a tent or in the open air. One of the few places left where this can be done. The team will provide delicious meals while you relax and enjoy the peaceful surrounds. They will ensure that your trip is completely safe.

See the example of the Academy for Enviromental Leadership (AEL)
Easter weekend 2021 trip: Booklet https://online.fliphtml5.com/rmalx/ieri/  or Facebook  Duin In Die Weg | Facebook ).

Duin in die Weg | Accommodation | Upington | Groblershoop | Northern Cape | Gap Year | Outdoor Recreation & Sport Centre | Kalahari | Venue | School camps | Functions & Conferencing

MATRIEKS – JAAREIND KALAHARI AVONTUUR!
28 November – 3 Desember 2021

Ons sal baie waardeer as die skool meegaande nou reeds onder die matrieks se aandag kan bring.

Graad 12-leerders van regoor die land beplan vir, en droom daarvan om aan die einde van hul skoolfase ‘n slag te kan asemskep.  Nóú het jy die geleentheid vir ’n wonderlike – enig in sy soort – avontuurweek hier tussen die Kalahari duine en Oranjerivier.

Die kamp wil jou ook help voorberei vir die opwindende nuwe reis na matriek. Ongeag of jul 100% seker is wat julle wil doen, dalk 100% onseker is, verder gaan studeer, gaan werk of oorsee gaan. Ons glo dit gaan ‘n lewensveranderende en verrykende ervaring wees.

Kom vier die einde van jou 12 jaar op skool met ‘n ervaring so uniek soos jy. Nooi gerus vriende – ons  kan help met busvervoer vanaf verskillende plekke in SA.

Webblad: https://duinindieweg.co.za/matrics-end-year-camp/

SAMEVATTEND

Kontak my gerus as jul meer inligting verlang, of as ons u op enige manier behulpsaam kan wees, of u taak kan vergemaklik. Dit sal ‘n voorreg wees.

KONTAK ONS!

Skakel ons, stuur ‘n WApp boodskap vir spesifieke kwotasie , of besoek ons by www.duinindieweg.co.za vir meer inligting of pryse .

Alie Brand – UITVOERENDE HOOF

Tel:                             +27 (0) 54 741 0167
E-mail:                       alie@duinindieweg.co.za
Web:                          www.duinindieweg.co.za